Poging tot sluipmoord op Robert Fico

Robert Fico in April 2024.

Op 15 Mei 2024 is Robert Fico, eerste minister van Slowakye, geskiet en kritiek gewond in 'n sluipmoordpoging in Handlová, Slowakye. Die skietery het voor die dorp se Kultuurhuis plaasgevind na 'n regeringsvergadering,[1][2][3] en Fico is na 'n hospitaal geneem waar hy gestabiliseer is nadat hy 'n noodoperasie ondergaan het.[4][5][6] 'n Verdagte is op die toneel deur die polisie aangehou.[2]

  1. Bushard, Brian (15 Mei 2024). "Slovakia's Prime Minister Robert Fico: In 'Life-Threatening' Condition After Possible Politically Motivated Assassination (Live Updates)". Forbes. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2024. Besoek op 15 Mei 2024.
  2. 2,0 2,1 "Slovakia's prime minister injured in shooting". Newsday. Associated Press. 15 Mei 2024. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2024. Besoek op 15 Mei 2024.
  3. "Slovakia's prime minister Robert Fico 'shot' – live updates". The Daily Telegraph. 15 Mei 2024. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2024. Besoek op 15 Mei 2024.
  4. "Slovak PM Fico in hospital after shooting". BBC. 15 Mei 2024. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2024. Besoek op 15 Mei 2024.
  5. JOCHECOVÁ, KETRIN; BUSVINE, DOUGLAS (15 Mei 2024). "Slovak Prime Minister Robert Fico shot". Politico. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2024. Besoek op 15 Mei 2024.
  6. Gadzo, Mersiha; Pietromarchi, Virginia. "Slovakia PM Robert Fico critically wounded after being shot multiple times". Al Jazeera. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2024. Besoek op 15 Mei 2024.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search